Jou oseaniese liefde spoel oor my, wyd en misterieus. Elke gety laat my bloot op die strand, om in die son te skitter, of te glim in die maan.
Copyright, credits, website management and hosting