Site Map | Home

Spoken Word / Klankbundels

With a great love of poetry, novels, and books in general it was a natural step for me to move into the field of
'spoken word' productions and recordings, i.e. poetry and literature performed or read aloud with or without musical acompaniment.

Ek het verskeie opnames van gedigte en toonsetting opnames vervaardig toe ek nog Afrimusik ('Boerneef' was die eerste gedigte CD in Afrikaans) besit het.
Ek hoop om veel meer sulke werk deur Towerlig te bewerkstellig.

Project News


Die eerste mp3's van chinese eyes /vlugskrif en watervlerk is op hulle bladsye (links hieronder). Meer later. Foto's ook later.
17 / 03 / 05


Most of these projects have been stage productions in a first life. Recordings, where available, can be found as mp3' at the links. Some of these are available as CD-R's on request. The most recent projects/performances are at the top.


  • Watervlerk - gedigte van Ilse Van Staden en Melanie Grobler teen 'n klankagtergrond (produksie)

  • chinese eyes (as deel van 'vlugskrif' poetry en musiek) - Country musiek en Chinese verskuns, vertaal na Afrikaans deur MM Walters (produksie)

  • The herding of the snail - 40 lines of wistful, irreverant fun by Gus Ferguson, based on a Zen text. Narrated by Jacques Coetzee, music by Johann. We also do other Gus stuff (live gig performances)

  • "die woorde wat so wink daar" - Afrikaanse Zen: atmosferiese musiek en vers deur hoofsaaklik Petra Muller, en verskeie ander digters (produksie, met mp3 opnames)

  • "vlugskrif - die roes van die eeu" - verskeie plaaslike digters lees hulle werk voor by 'n konsert (produksie en CD-R opname met mp3 opnames)

  • om beafort wes se beautiful woorde te verlaat – klankgrepe geneem van Gert Vlok Nel se oorspronklike produksie (produksie, met mp3 opnames)



    I am working on, or dreaming about working on, the projects linked below, and too many others to mention, hoping to create an mp3 collection of spoken word with soundscapes.

  • Voices of the great earth - works of the many great natural poets

  • Tao te ching - the Chinese spiritual classic by Lao Tzu






    Contact Johann / Conservation / Live / Music / Mp3's / Spoken Word / Writing / Yoga


    Copyright, credits, website management and hosting